Contact: 27 82 804 3364|admin@showroomtheatre.co.za

Chereé & Chris Rain - FLUISTER

The Showroom Theatre

4 Jan 2018    8pm

FLUISTER - In ‘n wêreld wat skree wil Chereé en Chris Rain fluister! Chereé en Chris Rain het per toeval een aand by ‘n kuier saam musiek gemaak - Chereé agter die klawers & mikrofoon en Chris agter sy kitaar & mikrofoon - die musiek wat daardie aande gebore is tussen vriende is die rede agter hierdie produksie. Albei hierdie Kaapse kunstenaars sien uit om musiek te maak in sy eenvoud – waar stories vertel word deur melodië sonder die lawaai van te veel instrumente. Hulle sing liedjies wat met hul harte praat asook hul gunsteling liedjies so deur die jare. Hulle bring hulde aan Afrikaanse liedjieskrywers en kunstenaars soos Valiant Swart, Jan Blohm en Gian Groen asook Engelse legendes soos Cat Stevens, Bob Dylan en Bruce Springsteen, om net ‘n paar te noem. Los die gejaag en geraas van die lewe en kom geniet ‘n sielsvolle aand saam met vriende Chereé en Chris Rain.
  • Legend:
  •     R150.00
  •     R150.00
  •  Reserved Seats
  •  In Basket
  •  Other Baskets
  •  
Discounts are available for:    

STAGE
  • K
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • K
  • J
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • J
  • H
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • H
  • G
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • G
  • F
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • F
  • E
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • E
  • D
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • D
  • C
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • C
  • B
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • B
  • A
  • 4
  • 5
  • 12
  • 13
  • A
How to reserve seats: 1. Click on the seats you require 2. Seats will be added to the cart 3. View Order or CHECKOUT Here Create an Account